South African National Roads Agency Limited and National Roads Act: Declaration amendment: National Road R38 Section 2 and declaration of existing road through town of Bethal and Hendrina (English / Afrikaans)

27th March 2018

Kragtens Artikel 40(1)(a) van die Suid -Afrikaanse Nasionale Padagentskap Beperk en Nasionale Paaie Wet 1998 (Wet No. 7 van 1998), verklaar ek hiermee die gedeelte van die pad, beginnende vanaf die aansluiting met Nasionale Pad R35 Seksie 2 in Bethal, en daarvaandaan in 'n algemene noord oostelike rigting langs die strate bekend as Stasiestraat en Passengerstraat tydens datum van verklaring, en daarvandaan verder in 'n algemene noordelike rigting tangs die straat bekend as Hollandstraat tydens datum van verklaring tot by punte L1 en R1 op vel 2 van Plan No. P951/17, as 'n Nasionale Pad.